Recruitment Room Team
Verkoopskonsultant / Sales Consultant (F01)
Job Description
40 Telebemarkers benodig in Bellville, Kaapstad – Skitter met Jou Verkoopstalent as Telebemarker!
• Het jy ervaring as telebemarker?
• Is jy passievol oor mense en verkope?
Sluit aan by een van Suid-Afrika se top nasionale skuldberadingsagentskappe, geleë in Bellville, Kaapstad, wat op soek is na 40 energieke en gemotiveerde Verkoopskonsultante! Hierdie is jou kans om deel te wees van ‘n span wat uitblink in kliëntediens, jou harde werk waardeer, en jou die geleentheid bied om jou loopbaan te bou. Moenie hierdie kans mis om in ‘n dinamiese omgewing te skitter nie!
Posisieligging: Bellville, Wes-kaap
Salaris: R 10,000.00 pm + kommissie
Vereistes:
- Geen ervaring benodig nie, maar verkope ervaring sal voordelig wees
- Vlot in Afrikaans en Engels
Sluit aan by ‘n wen-span in die skuldbemiddeling industrie en maak ‘n merkbare verskil. Voeg jouself vandag by ons span en ontdek jou roeping!
40 Telemarketers Needed in Bellville, Cape Town – Shine with Your Sales Talent as a Telemarketer!
• Do you have experience as a telemarketer?
• Are you passionate about people and sales?
Join one of South Africa’s leading national debt review companies located in Bellville, Cape Town, seeking 40 energetic and motivated Sales Consultants! This is your chance to work in a team that excels in customer service, values your hard work, and offers you the opportunity to build your career. Don’t miss this chance to thrive in a dynamic environment!
Position Location: Bellville, Western Cape
Salary: R 10,000.00 per month + commission
Requirements:
- No experience required, but sales experience will be advantageous
- Fluent in Afrikaans and English
Join a winning team in the debt mediation industry and make a noticeable difference. Be part of our team today and discover your calling!