Recruitment Room Team
Tekenaar: Gereedskapvervaardiger / Draughtsman: Toolmaker (T10)
Job Description
Tekenaar: Gereedskapvervaardiger
πΒ Ligging: Lydenburg, Mpumalanga (60 km van Dullstroom)
π΅Β Salaris: R40,000 β R60,000 (na gelang van ervaring)Β
πΒ Beskikbare Posisie: 1
πΒ Begindatum: So gou moontlik
Maatskappy-oorsig:
Ons klient is ‘n ingenieursfirma met CNC-masjiene wat onderdele vir die mynbedryf vervaardig.
Hoofverantwoordelikhede:
-
Toolmaker: Vervaardig en monteer gereedskap en onderdele volgens die ontwerp.
-
CAD/CAM Tekeninge en Programmering: Maak tegniese tekeninge en programme met behulp van CAD/CAM sagteware (Autodesk Fusion 360 is voordelig).
-
Bestuur van Operateurs: Programmeer, stel op en bestuur CNC-vreesmasjiene en CNC-draaibanke, en toesig oor operateurs om die werk te voltooi.
-
Kwaliteitbeheerbeampte: Inspekteer werk en verseker dat alle onderdele aan die kwaliteitsstandaarde voldoen volgens die tekeninge wat gemaak is.
Posvereistes:
-
Matriek Sertifikaat.
-
Ervaring in CNC-bewerking en CAD/CAM programme (AutoCAD, SolidWorks, Autodesk Fusion 360).
-
Ten minste 5 jaar ervaring in ‘n “machine shop” of ingenieurswerk-omgewing.
-
Ervaring met CNC-vreesmasjiene en CNC-draaibanke (programmering, opstel en bedryf).
-
VermoΓ« om tegniese tekeninge van onderdele te maak in Fusion 360.
-
Moet as die werkswinkel se kwaliteitbeheerbeampte optree en die werk van die hele werksmag inspekteer volgens die tegniese tekeninge.
-
VermoΓ« om selfstandig te werk en inisiatief te neem.
Voordelig:
-
Ervaring met Laser Cutters en Wire Cutters is nie krities nie, maar sal voordelig wees.
-
Toolmaker-sertifikaat of relevante ambagskwalifikasie is voordelig.Β
Doen vandag aansoek en neem jou loopbaan na die volgende vlak. π
Draughtsman/Toolmaker
π Location: Lydenburg, Mpumalanga (60 km from Dullstroom)
π΅ Salary: R40,000 β R60,000 (depending on experience)
π Available Position: 1
π Start Date: As soon as possible
Company Overview:
Our client is an engineering company with CNC machines manufacturing parts for the mining industry.
Key Responsibilities:
-
Toolmaker: Fabricate and assemble tools and parts according to design.
-
CAD/CAM Drawings and Programming: Create technical drawings and programs using CAD/CAM software (Autodesk Fusion 360 is advantageous).
-
Operator Management: Program, set up, and manage CNC milling machines and CNC lathes, and oversee operators to complete the work.
-
Quality Control Officer: Inspect work and ensure all parts meet quality standards according to the drawings made.
Job Requirements:
-
Matric Certificate.
-
Experience in CNC machining and CAD/CAM programs (AutoCAD, SolidWorks, Autodesk Fusion 360).
-
At least 5 years of experience in a βmachine shopβ or engineering workshop environment.
-
Experience with CNC milling machines and CNC lathes (programming, setup, and operation).
-
Ability to create technical drawings of parts in Fusion 360.
-
Must act as the workshopβs quality control officer and inspect the work of the entire workforce according to the technical drawings.
-
Ability to work independently and take initiative.
Desirable:
-
Experience with Laser Cutters and Wire Cutters is not critical but will be advantageous.
-
Toolmaker certification or relevant trade qualification is advantageous.
Apply today and take your career to the next level. π