Recruitment Room Team

SITRUS PAKHUISBESTUURDER

3 months ago
Application ends: September 20, 2025
Apply Now
Deadline date:
September 20, 2025

Job Description


SITRUS PAKHUISBESTUURDER

Apply before Jun 13 2025 | 10 Days left




Vacancy Details

Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners

Ons kliënt, ʼn vooraanstaande sitrus boerdery, beskik oor die volgende uitdagende geleentheid vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon met visie om by hul bestuurspan aan te sluit:

SITRUS PAKHUISBESTUURDER

CITRUSDAL OMGEWING

Vereistes:

·        Minimum 5 jaar ondervinding in die bestuur van ʼn sitrus pakhuis.

·        Sterk tegniese / meganiese agtergrond.

·        Bogemiddelde rekenaarvaardighede in MS Office en verpakking programme.

·        Goeie agtergrond van pakhuis verwante oudits soos HACCP / BRC / GLOBALGAP /  SIZA

·        Bogemiddelde beplanning- en organiserings vaardighede.

·        Goeie menseverhoudings en kommunikasievaardighede met bogemiddelde bestuur- en leierseienskappe.

·        Moet bereid wees om lang ongereelde ure te werk soos van die industrie vereis word.

Verantwoordelikhede sluit in:

·        Volle dag tot dag bestuur van alle aspekte van die pakhuis.

·        Begroting- en koste bestuur.

·        Personeel bestuur en beplanning.

·        Beplanning en skedulering van verpakking.

·        Bestuur van kwaliteit en voedselveiligheid.

·        Beheer en kontrole oor voorraad.

Daar word ʼn markverwante salaris met voordele eie aan die bedryf aangebied.

Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing MSPC voor 13 Junie 2025 aan recruitment@ovdm.co.za


235 people have viewed this job.

  • Hiring Company
    Stated in the post
  • Company Contact Number
    +27 11 883 3197
  • Company Website
    https://www.woodburnmann.co.za/