Recruitment Room Team
[REMOTE] Financial Advisor & Wealth Creator (Q03) / Finansiële Adviseer & Welvaartskepper(Q03)
Job Description
(eng=
Financial Advisor & Wealth Creator
Are you a young, energetic, and self-motivated individual with a passion for people and finance? Are you a true go-getter who thrives on challenges? We’re offering you the opportunity to join a dynamic team where you can grow and build your own financial success!
About the Company
Our client is a specialised South African financial services provider focused on delivering personal investment and financial planning solutions. Their comprehensive offering includes investment management, retirement planning, private equity portfolios, employee benefits, and fiduciary services.
With a strong emphasis on ethics, transparency, and client satisfaction, they are a trusted partner for individuals seeking sustainable financial growth and regulatory compliance. The company operates a nationwide branch network and has an international presence in Southern Africa, ensuring fast and efficient service delivery.
📍 Location: Pretoria (Remote with the option of office-based if needed)
💰 Salary: Mark-retrelated and negotiable with large earning potential
There is a lucrative 80/20 commission split and no desk fees!
💻 Perks: Company laptop provided + travel costs are covered
What You’ll Be Doing:
-
Work directly with clients to assess their financial needs
-
Build and maintain a strong client base and earn high commissions
-
Provide financial advice on investments, retirement planning, and insurance
-
Build your own personal wealth while helping clients reach their financial goals
-
Receive industry-leading training and mentorship to ensure your success
Minimum Requirements:
-
RE5 qualification is mandatory
- Minimum of R50 million in assets under management (AUM)
Who We’re Looking For:
-
Self-motivated, energetic, and people-oriented individuals
-
Competitive and ambitious personalities driven by performance
-
Excellent communication skills and a confident, professional attitude
💡 This is your chance to rapidly grow into a high-income career! If you’re ready to start your journey as a Financial Adviser and build lasting success, we want to meet you!
Apply now – your future starts here!
)
(afr=
Finansiële Adviseer & Welvaartskepper – Bou ’n Suksesvolle Loopbaan!
Is jy ’n jong, energieke en selfgemotiveerde individu met ’n passie vir mense en finansies? Is jy ‘n ware “go-getter” wat hou van uitdagings? Ons bied jou die kans om deel te word van ’n dinamiese span waar jy kan groei en jou eie finansiële sukses kan bou!
Meer oor die maatskappy:
Die maatskappy is ‘n gespesialiseerde Suid-Afrikaanse finansiële diensverskaffer wat fokus op die verskaffing van persoonlike beleggings- en finansiële beplanningsdienste. Hulle bied ‘n omvattende reeks dienste aan, insluitend beleggingsbestuur, aftreebeplanning, private aandeleportefeuljes, werknemersvoordele en fidusiêre dienste. Met ‘n sterk fokus op etiek, deursigtigheid en kliëntetevredenheid, is die maatskappy ‘n betroubare vennoot vir individue wat op soek is na volhoubare finansiële groei en nakoming. Hulle bedryf ‘n landwye netwerk van takke en het ‘n internasionale teenwoordigheid in Suider-Afrika, wat vinnige en doeltreffende diens aan hul kliënte verseker.
📍 Ligging: Pretoria (Afstandwerk met die opsie om in te gaan kantoor toe, indien nodig)
💰 Salaris: Markverwant en onderhandelbaar met die potensiaal om ‘n groot salaris te verdien
Daar is ‘n winsgewende kommissieverdeling van 80/20 en geen “desk-fees” nie!
💻 Voordele: Maatskappy-skootrekenaar word voorsien + vervoer kostes word gedek
Wat jy gaan doen:
- Werk direk met kliënte om hul finansiële behoeftes te bepaal
- Bou ’n sterk kliëntebasis en verdien hoë kommissies
- Bied finansiële advies oor beleggings, aftreebeplanning en versekering
- Bou persoonlike welvaart terwyl jy kliënte help om hul finansiële doelwitte te bereik
- Kry topopleiding en mentorskap om jou sukses te verseker
Vereistes:
-
RE5-kwalifikasie verpligtend
- Minimum van R50 miljoen in bates onder bestuur (AUM)
Waarna ons soek:
- Selfgemotiveerde, energieke en mense-georiënteerde individue
- Kompetiterende en ambisieuse persoonlikhede wat prestasiegedrewe is
- Uitstekende kommunikasievaardighede en ’n selfversekerde houding
💡 Hierdie is jou kans om vinnig in ‘n hoë-inkomste loopbaan te groei! As jy gereed is om jou loopbaan as ’n finansiële adviseur te begin en jou eie sukses te bou, wil ons jou ontmoet!
Doen nou aansoek – jou toekoms begin hier!
)