Recruitment Room Team
Learner Programmer / Leerling Programmeerder
Job Description
Kern doel van die pos
Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep.
Minimum Vereistes:
- ’n Tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale fase van studies van ‘n tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of Graad 12 met 3 jaar praktiese ondervinding in IT sagteware ontwikkeling.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Uitstekende Rekenaarvaardighede;
- Syfervaardig;
- Goeie organisatoriese vermoëns;
- Moet onder druk kan funksioneer;
- Moet vertroulikheid kan handhaaf;
- Uitstekende interpersoonlike vaardighede en vermoë om in ‘n span saam te kan werk;
- Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede.
Verantwoordelikhede:
- Die skryf en instandhouding van IT programme en stelsels;
- Lewer bedryfsverwante dienste aan bestuur en OVK Groep;
- Byhou van administrasie.
Main purpose of the position
The writing and maintaining of programmes and systems for the OVK Group.
Minimum requirements:
- A tertiary qualification in IT software development or in the final phase of studying towards a tertiary qualification in IT software development or Grade 12 with 3 years practical experience in IT software development.
Skills:
- Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
- Exceptional computer literacy;
- Strong numerical ability;
- Strong organisational skills;
- Must be able to work under pressure;
- Must be able to maintain confidentiality;
- Excellent people skills and the ability to function in a team;
- Strong analytical and critical thinking skills.
Responsibilities:
- Writing and maintenance of IT programmes and systems;
- Delivery of IT related services to management and the OVK Group;
- Maintenance of relevant administration.