Recruitment Room Team

Home Page Editor

Cape Town, Western Cape
2 weeks ago
Application deadline closed.
Deadline date:
Application deadline closed.

Job Description


Netwerk24 is op soek na ‘n Tuisbladredakteur. Die suksesvolle kandidaat, wat aan die hoof van die tuisbladspan van Netwerk24 sal rapporteer, sal inhoud op Netwerk24 laai en verryk en die groot aanbod van inhoud op die tuisblad optimaliseer.

Werksuitsette:

  • As ‘n Netwerk24- tuisredakteur word daar van jou verwag om kopie vinnig en foutloos op die webwerf te publiseer, deur stories optimaal te verryk.
  • Gebruik die inligting uit data-instrumente om die verskeidentheid stories optimaal aan te bied
  • Hou lesers op hoogte van groot stories en brekende nuus deur die stuur van “push notifications”
  • Ontleed werfverkeer en probeer deurentyd verkeer verbeter en verhoog deur die aanbod op die tuisblad te verbeter.
  • Identifiseer en prioritiseer take gebaseer op hul dringendheid en belangrikheid.
  • Skakel met verskillende afdelings en reageer vining, doeltreffend en betyds op versoeke en boodskappe op verskeie kommunikasie-platforms.
  • As tuisredakteur word daar ook van jou verwag om oor naweke en soms saans joernaliste aan diens te bestuur. Dit verg van jou om op datum te wees van brekende nuus en dit vinnig of self te skryf of opdragte aan joernaliste uit te deel en daarna die storie feitlik korrek en foutloos aanlyn te publiseer.
  • Daar kan ook van jou verwag word om self stories te vertaal en/of uit verskillende bronne saam te stel.
  • Daar word van jou verwag om op hoogte te bly van en te voldoen aan die stylgids en tegnologie en multimedia te benut.

Vaardighede en bevoegdhede:

  • Uitstekende algemene kennis en begrip van die media en nuus.
  • Uitstekende joernalistieke vaardighede.
  • Moet Afrikaans vlot kan praat en skryf, en moet ook stories kan herskryf en versorg om aan die hoogste taalstandaarde, interne etiese kodes en perskode te voldoen.
  • Vermoë om druk te hanteer.
  • Die vermoë om met tye sonder leiding te kan werk en eie inisiatief te neem.
  • Uitstekende kommunikasievaardighede.
  • Kreatiwiteit.
  • Innovering.
  • Goeie menseverhoudinge.
  • Gedrewe en energiek met hope dryfkrag.
  • Goeie nuusoordeel.

Kwalifikasies en ondervinding:

  • ’n Toepaslike tersiëre kwalifikasie;
  • Ongeveer vyf jaar se ondervinding in joernalistiek of ‘n soortgelyke veld.

Netwerk24 is looking for a Home Page Editor. The successful candidate, who will report to the head of the homepage team of Netwerk24, will upload and enrich content on Netwerk24 and optimise the large offering of content on the home page.

Job outputs:

  • As a Netwerk24 home editor, you are expected to publish copy quickly and flawlessly on the website, by optimally enriching stories.
  • Use the information from data tools to optimally present a variety of stories.
  • Keep readers updated on major stories and breaking news by sending “push notifications”.
  • Analyse site traffic and continuously try to improve and increase traffic by enhancing the offering on the homepage.
  • Communicate with different departments and respond quickly, efficiently, and timely to requests and messages on various communication platforms.
  • As a home editor, you are also expected to manage on-duty journalists over weekends and sometimes in the evenings. This requires you to stay up to date with breaking news and quickly write it yourself or assign it to journalists, and then publish the story factually correct and flawlessly online.
  • You may also be expected to translate stories yourself and/or compile them from different sources.
  • You are expected to stay abreast of and adhere to the style guide and utilise technology and multimedia.

Skills & Competencies:

  • Excellent general knowledge with a thorough understanding of the media and news.
  • Excellent journalistic skills.
  • Must be fluent in Afrikaans (speaking and writing) and must also be able to rewrite and edit stories to meet the highest language standards, internal ethical codes and press code.
  • Ability to handle pressure.
  • The ability to work without supervision at times and take initiative.
  • Excellent communication skills.
  • Creativity.
  • Innovation.
  • Good interpersonal relationships.
  • Driven and energetic with lots of drive.
  • Good news judgment.

Qualifications and Experience:

  • A relevant tertiary education in journalism;
  • At least five years’ experience in journalism or a similar field

Closing Date: 30 January 2025

Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups.

Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.