Recruitment-room Volunteers

Kantooradministrateur /Office Administrator

Garsfontein, Gauteng
4 weeks ago
Apply Now
Deadline date:

Job Description


Kantooradministrateur

Ons kliënt, ‘n gerespekteerde sorgfasiliteit, bied uitsonderlike dienste vir bejaardes. Hulle skep ‘n koesterende en professionele omgewing waar deernis en administratiewe doeltreffendheid hoog op prys gestel word.
Ligging: Garsfontein, Pretoria
Salarisverwagting: R10,000 – R14,500 per maand
Voordele: 21 Werksdae Jaarlikse Verlof, Pensioen, en 13de Tjek
Werksure: Maandag – Vrydag, 7:30 – 16:00 (30 minute middagete)

Die Ontvangsdame / Kantooradministrateur sal verantwoordelik wees vir front office take, insluitend die verwelkoming van besoekers, beantwoording van oproepe, maaltyd besprekings, en administratiewe pligte om ondersteuning aan inwoners en personeel te bied.

Kwalifikasies en Ervaring:

  • Matriek (Graad 12)
  • 2-5 jaar ondervinding in ontvangs en administrasie

Sleutelvaardighede:

  • Tydsbestuur en organisatoriese vaardighede
  • Sterk aandag aan detail en professionaliteit
  • Deernis en geduld wanneer daar met bejaarde inwoners gewerk word

Sleutelverantwoordelikhede:

Voorkantoor Pligte:

  • Beantwoord oproepe, verwelkom besoekers, en hanteer navrae
  • Bestuur maaltyd besprekings, inwonersrekords, en gastekamerbesprekings
  • Hulp met fotokopiëring, drukwerk, en fakturering vir inwoners

Administratiewe Pligte:

  • Verwerk EFT betalingsversoeke
  • Onderhou inwonerslyste en ‘n bulk SMS-databasis
  • Bestel en bestuur kantoorbenodigdhede
  • Verskaf ad hoc ondersteuning aan bestuur

Maaltyd Besprekings:

  • Teken daaglikse maaltyd besprekings akkuraat aan en bestuur dit
  • Koördineer met die Spysenierings- en Rekeningkundige afdelings oor inwoners se opdaterings

Office Administrator

 

Our client, a reputable care facility, provides exceptional services for the elderly. They create a nurturing and professional environment, where compassion and administrative efficiency are highly valued.
Location: Garsfontein, Pretoria
Salary Expectation: R10,000 – R14,500 per month
Benefits: 21 Working Days Annual Leave, Pension, and 13th Cheque
Working Hours: Monday – Friday, 7:30 – 16:00 (30-minute lunch break)

The Receptionist / Office Administrator will handle front office tasks, including greeting visitors, answering calls, meal bookings, and administrative duties to support residents and staff.

Qualifications and Experience:

  • Matric (Grade 12)
  • 2-5 years of reception and administrative experience

Key Skills:

  • Time management and organizational skills
  • Strong attention to detail and professionalism
  • Compassion and patience when dealing with elderly clients

Key Responsibilities:

Front Office Duties:

  • Answer calls, greet visitors, and direct inquiries
  • Manage meal bookings, resident records, and guest room bookings
  • Assist with photocopying, printing, and invoicing for residents

Administrative Duties:

  • Process EFT payment requisitions
  • Maintain resident lists and bulk SMS database
  • Order and manage office stationery
  • Provide ad hoc support to management

Meal Bookings:

  • Accurately record and manage daily meal bookings

Coordinate with Catering and Accounts departments on resident updates.