Recruitment Room Team

Spesialis Joernalis

Cape Town, Western Cape
3 weeks ago
Application deadline closed.
Deadline date:
Application deadline closed.

Job Description


Werksbeskrywing

Netwerk24 is op soek na ’n ervare joernalis om aan te sluit by sy Stemme-span wat verantwoordelik is vir die meningsafdeling. Die joernalis moet idees vir aktuele in diepte-artikels en profielonderhoude kan identifiseer en skryf; artikels en boekuittreksels vertaal en versorg en rubrieke skryf. Die geskikte kandidaat is kreatief, kan onafhanklik en in ’n span werk, spertye bestuur en lewer kopie van hoogstaande gehalte.

Main Purpose of the Job

Netwerk24 is looking for an experienced journalist to join their Stemme (Voices) team that is responsible for the opinion section. The journalist must be able to identify and write current in-depth articles and profile interviews; translate and edit articles and book excerpts and write columns. The suitable candidate is creative, can work independently and in a team, manage deadlines and deliver high-quality copy.

Pligte

  • Identifiseer en skryf ontledende artikels oor aktuele onderwerpe.
  • Skryf profielonderhoude.
  • Skryf rubrieke.
  • Vertaal, versorg en herskryf van kopie.
  • Hou ’n netwerk van kontakte in stand.

 

Job Outputs

• Identify and write analytical articles on current topics.

  • Write profile interviews.
  • Write columns.
  • Translate, edit and rewrite copy.
  • Maintain a network of contacts.

 

Vaardighede en bevoegdhede

  • Die vermoë om met gemak in ’n digitale multiplatform-omgewing te werk.
  • Uitstekende taal- en skryfvaardighede in Afrikaans.
  • Aanpasbaarheid en die vermoë om aktuele onderwerpe vir artikels uit die nuussiklus te ontgin en skryf.
  • Nuuskierigheid en die vermoë om ’n saak uit verskeie perspektiewe te bekyk.

 

Skills and Competencies

  • The ability to work comfortably in a digital, multiplatform environment.
  • Excellent language and writing skills in Afrikaans.
  • Adaptability and the ability to extract and write current topics for articles from the news cycle.
  • Curiosity and the ability to view an issue from various perspectives.

 

Kwalifikasies en ondervinding

  • ’n Toepaslike tersiêre kwalifikasie.
  • ’n Geldige rybewys.
  • Ten minste 12 jaar ervaring as ’n verslaggewer.

 

Qualifications and Experience

  • A relevant tertiary qualification.
  • A valid driver’s licence.
  • At least 12 years’ experience as a reporter.

Sluitingsdatum: 15 Augustus 2025

Closing Date: 15 August 2025

Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.

Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups.